Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » >>>>SA Krieket Alliansie<<<<
>>>>SA Krieket Alliansie<<<< [boodskap #120537] So, 16 April 2000 00:00
Freddie van den Berg  is tans af-lyn  Freddie van den Berg
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
SA KRIEKET ALLIANSIE

Hansie Slim
Geld te min
in die wedderswêreld in
Kolf en hoed
Gepos & beboet
Hy is nie meer goed

Maar die volk se hart is seer
Hans wil in die land nie meer
Hoor nou net
Moerse sug !!!
Draai die tapes weer terug...
Vorige onderwerp: Rugby Wêreldbeker - skrums
Volgende onderwerp: Super 12 Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 01:02:50 MGT 2024